AGS Brakpan-Wes is ‘n jong, dinamiese gemeente, waar jonk en oud welkom is en ons fokus op ons verhouding met God, Gemeente en die Gemeenskap. Ons visie is: Meer vir God, Gemeente, Gemeenskap
Inseëndiens: Ons volgende inseëndiens vind plaas op 12 November 2023 die inseëngesprek op 9 November 2023. Indien jy jou baba wil laat inseën, stuur asseblief ‘n epos na: kantoor@agsbrakpanwes.co.za Ons sal die nodige reëlings met jou tref.
Doopgeleentheid: Ons beplan ‘n doopdiens vir 19 November 2023 en die doopgesprek vir 15 November 2023. Indien jy gedoop wil word, stuur asseblief ‘n epos na: kantoor@agsbrakpanwes.co.za vir meer inligting rakende die doop.
Oktober Fees: Ons deel graag n paar foto’s van ons Oktober Fees met julle.