AGS-Brakpan-West_Gemeente-icon
AGS-Brakpan-West_Dienste-Image
AGS-Brakpan-West_Dienste-Image

Dienste

Ons diens op ‘n Sondagoggend om 9:00 is ‘n fees geleentheid waar ons saam, oud en jonk, bymekaar kom, kuier, bedien, aanbid en luister na die Woord.  Dit is ons hart en doel om elkeen wat hier inkom te bedien en toe te rus met die Woord, sodat ons die hart en liefde van Christus kan uitleef waar ons woon en werk.   

Ons kinderkerk en tienerbediening word tydens die diens, in die saal aangebied. Jy kan ons diens ook op Youtube volg deur op die Youtube skakel te klik.  Ons sien uit daarna om saam met jou die pad te stap.

Preke

Inseëndiens Vorm

Doopdiens Vorm