AGS-Brakpan-West_Gemeente-icon
AGS-Brakpan-West_Huis-Talita-Image
AGS-Brakpan-West_Huis-Talita-Image

Huis Talita

Huis Talita is ‘n plek van veiligheid, wat 11 kinders vanuit verskillende agtergronde, huisves.  Die huis se naam kom uit Markus 5:41: “Jesus vat die dogtertjie se hand en sê: ‘Talita koem!’ (Dit beteken: ’Dogtertjie, Ek sê, staan op.’)”

By Huis Talita, is die kinders deel van ‘n gesonde, normale huishouding, waar hul versorg en oorlaai word met liefde. Violet van Zyl is ons huisma en werk saam met ‘n span kundige mense om vir die kinders die beste geleenthede te bied, deur hulle aan die hand te vat en te sê: “Dogter, seun, staan op!”

Preke

Inseëndiens Vorm

Doopdiens Vorm