Ons lees in Romeine 6:4 dat ons deur die doop net soos Jesus in die dood begrawe is, sodat ons, net soos Christus deur die heerlikheid van God uit die dood opgewek is, ons ook kan opstaan in ‘n nuwe Lewe saam met Jesus. Klik gerus op een van die datums hieronder as jy gedoop wil word
Kontak ons vir meer inligting: