AGS-Brakpan-West_Gemeente-icon
AGS-Brakpan-Wets_Home-Page-Cover

Gebedsaand 2 Mei 2024

AGS Brakpan Wes _ Gebedsaand Post Image

Party keer wonder ons of ons Vader God ons nog hoor en waarom moet ons deur sulke moeilike tye gaan? Dan op n dag besef ons die Woord bly waar ongeag. Ons weet ons bly in n Gebroke wêreld maar besef met God aan ons kant is alles moontlik. Ons besef ook die Woord leer ons om te bid vir ons regering van die dag en ons sal beslis net dit doen want die Woord sê. Vader stel Regerings aan en stel hulle af So dit gee ons Vrede om te bly glo in die Beloftes van Sy Woord. Dit bly waar.

Ons wil graag almal in ons Gemeente en Gemeenskap uitnooi om op die 2de Mei om 19h00 saam ons te kom bid vir ons verkiesing van 2024. Ons beroep op die Woord wat se As my Volk hulle Sonde belei en terug draai van hulle verkeerde wee sal Ek hulle land kom aanraak en genees.

So ons elkeen het n verantwoordelikheid om saam te bid vir ons land en ons kinders wat ons nageslagte in Suid Afrika is. Gebed verander sake en die Woord se waar een of twee van my kinders saam is daar is ek met hulle.

Inseëndiens Vorm

Doopdiens Vorm