AGS-Brakpan-West_Gemeente-icon
AGS-Brakpan-Wets_Home-Page-Cover

Hemelvaart Diens 9 Mei 2024

Jesus het 40 dae nadat hy opgestaan het opgevaar hemel toe na die vader toe, maar Hy los vir ons n belofte dat Hy vir ons gaan plek gereed maak en day Hy weer trugkom om ons te kom haal. Ons vier hemelvaart op die 9 de Mei 2024 om 19:00.

JOHANNES 14:2-3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

In die huis van my Vader is daar baie wonings; as dit nie so was nie, sou Ek dit vir julle gesê het. Ek gaan om vir julle plek te berei. En as Ek gegaan en vir julle plek berei het, kom Ek weer en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is.

AGS Brakpan Wes_Hemelvaart Post image

Inseëndiens Vorm

Doopdiens Vorm