AGS-Brakpan-West_Gemeente-icon
AGS-Brakpan-Wets_Home-Page-Cover

Inseën Geleetheid (13 Oktober 2024)

Ons lees in die woord dat
Jesus sê laat die kindertjies na my toe kom en verhinder hulle nie want aan hulle behoort die Koningkryk van God en nadat Jesus dit gesê het, het Hy seën uitgespreek oor die Kinders. Jesus wil hê dat ons net soos Hy ook ons kinders seën, daarom hou ons inseëndienste. Klik gerus op een van die datums hieronder om jou kind te laat inseën.

AGS Brakpan Wes | 079 505 4239
kantoor@agsbrakpanwes.co.za

Inseëndiens Vorm

Doopdiens Vorm