AGS-Brakpan-West_Gemeente-icon
AGS-Brakpan-Wets_Home-Page-Cover

Passiespel 18 en 19 Mei 2024

Graag word jy genooi na ‘n opvoering van die Passiespel. Dit is die verhaal van ongeloof, haat en nyd, teenoor geloof, belydenis en bekering.

Die belangrikste gebeurtenis in die geskiedenis van die mens.
Die lewensverhaal van Simon van Cirëne.

Aangebied deur die Seniors van AGS Brakpan-Wes: Witpoortjieweg 122, Rand Colleries, Brakpan. Saterdag 18 Mei 15:00 en Sondag 19 Mei 19:00. Geen toegang slegs vrywillige bydrae.

AGS Brakpan Wes_Passiespel Post image

Inseëndiens Vorm

Doopdiens Vorm